Gesondheidsvoordele van heuning.     

  • Ryk aan antioksidante 
  • Verminder hoë cholesterol
  • Goed vir reiniging van die lewer
  • Teenmiddele teen virusse en bakterieë
  • Help teen sinus -, oor- en ooginfeksies.
  • Help met wonde.
  • Beskerm jou teen infeksies en siektes soos verkoue.
  • Gesonde alternatief vir suiker.
  • Verminder die risiko van kanker.
  • Teenvoeter vir inflammasie
  • Help met spysvertering
  • Bevorder slaap.

Koop vandag by ons heuning!